Mobile Maths - Ekstra klas by jou huis!
Mobile Maths verskaf een-to-een tutordienste
- aan skoolkinders
- op 'n tyd en plek van jou keuse
- aan alle ouderdomme, Graad 4 tot Matriek
- in die meeste groot vakke
- aangebied in Afrikaans of Engels.
Persoonlike tutors moedig kinders aan om met vrymoedigheid vrae te kan vra. Omdat elke kind individueel gehelp word is dit vir ons tutors maklik om hul styl aan te pas om 'n kind op sy unieke vlak te ontmoet. Die meeste skoolkinders benut deesdae ekstra klasse en Mobile Maths kan help hetsy 'n kind agtergeraak het, sukkel om hoër volumes werk te hanteer, 'n onderskeiding wil verseker of eenvoudig net 'n verbetering in punte wil hê. Al hierdie voordele word aangebied sonder dat ouers nodig het om hul kinders rond te ry!
Leer ons beter ken...